Kate Vernon

Kate Vernon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kate Vernon (gebore 21 April 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pretty in Pink (1986), Malcolm X (1992), en The Last Song (2010), en in die televisiereeks Battlestar Galactica (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy